Instandhoudings assistent

Posted by Cango on Wed August 1, 2018 in Careers.

Die rolle van die Instandhouding assistant is om behulpsaam te wees in die daaglikse take van die Instandhoudings Afdeling.

VERANTWOORDELIKHEDE:

• Daaglikse instandhouding, herstel en skoonmaak van die perseel insluitend geboue, tuine, grasperke
en sateliet areas wanneer versoek word.
• Die nakom van alle Gesondheid en Veiligheid reels
• Ondersteun die Instandhoudings Bestuurder met enige konstruksie pligte of projekte
• Enige ander pligte soos versoek deur die bestuur.

MINIMUM VEREISTES:

• Graad 10
• Minimum 3 jaar werks ondervinding in enige bou werk
• Enige ander ambag ondervinding of kennis sal tot voordeel wees
• Geen kriminele record
• Goeie algemene gesondheid
• Moet naweke, vakansie en publike vakansie dae kan werk
• Afrikaans en Engels kan praat
• Geldige bestuurslisensie sal voordelig wees
• Moet afhanklik kan werk maar ook in ‘n span

Stuur asb jou dekkingsbrief saam met CV wat twee verwysings insluit na Kerneels Calitz, Instanthoudings Bestuurder, [email protected] of per hand kan afgelewer word.

Sluitings datum: 3 September 2018

“CANGO WILDLIFE RANCH IS AN EQUAL OPPORTUNITY EMPLOYER – Placements will be made accordance with our Employment Equity Plan – The Company reserves the right not to interview or appoint applicants and to withdraw the position at any given time.  If you do not hear from us within one week of closing date, please consider your application as unsuccessful”