• Cango Wildlife Ranch

Cango Careers: Instandhouding Assistent

Posted by Cango on Thu May 16, 2019 in Careers.

CANGO WILDLIFE RANCH HET N VAKANTE POS BESKIKBAAR IN DIE INSTANDHOUDING AFDELING AS INSTANDHOUDING ASSISTENT

Die rol van die Instandhouding assistent is om behulpsaam te wees in die daaglikse take van die Instandhoudings Afdeling

Verantwoordelikhede:

  • Daaglikse instandhouding, herstel en skoonmaak van die totale perseel insluitend geboue, tuine en grasperke
  • Die nakom van alle gesondheid en veiligheids reëls
  • Ondersteun die Instandhouding Bestuurder met enige konstruksie pligte of projekte
  • Enige ad hoc pligte soos versoek deur bestuur
     

Minimum vereistes:

  • Graad 10
  • Ondervinding in bou, loodgieter en konstruksie werk sal voordelig wees
  • Enige ander ambag ondervinding of kennis sal voordelig wees
  • Geen kriminele rekord
  • Goeie algemene gesondheid
  • Moet naweke, vakansies en publieke vakansie dae kan werk
  • Afrikaans en Engels kan praat
  • Geldige bestuurslisensie sal voordelig wees
  • Moet onafhanklik maar ook in ‘n span kan werk

Stuur asseblief jou dekkingsbrief met CV wat 2 verwysings insluit na:

Kerneels Calitz, Instandhouding Bestuurder,  [email protected] OF per hand

Sluitings Datum: 24 Mei 2019  

“CANGO WILDLIFE RANCH IS AN EQUAL OPPORTUNITY EMPLOYER - Placements will be made in accordance with our Employment Equity Plan – The Company reserves the right not to interview or appoint applicants and to withdraw the position at any given time. If you do not hear from us within 1 week of the closing date, please consider your application as not successful.”