Instandhoudings assistent

Posted by Cango on Thu May 24, 2018 in Careers.

Die rolle van die Instandhouding assistant is om behulpsaam te wees in die daaglikse take van die Instandhoudings Afdeling.

Verantwoordelikhede:

• Daaglikse instandhouding , herstel en skoonmaak van die totale perseel insluitend geboue , tuine en grasperke
• Die nakom van alle Gesondheid en Veiligheids reels
• Ondersteun die Instandhoudings Bestuurder met enige konstruksie pligte of projekte
• Enige ad hoc pligte soos versoek deur bestuur

MINIMUM VEREISTES:

Graad 10
Minimum 5 jaar ondervinding in bou en loodgieter werk
Enige ander ambag ondervinding of kennis sal tot voordelig wees
Geen kriminele record
Goeie algemene gesondheid
Goeie leier eienskappe toon
Moet naweke , vakansies en publieke vakansie dae kan werk
Afrikaans en Engels kan praat
Geldige bestuurslisensie sal voordelig wees
Moet onafhanklik kan werk
 

Stuur asseblief jou dekkingsbrief met CV wat 2 verwysings insluit na:

Kerneels Calitz , Instandhoudings Bestuurder,  [email protected] OF per hand

Sluitings Datum : 01 Junie 2018

“CANGO WILDLIFE RANCH IS AN EQUAL OPPORTUNITY EMPLOYER - Placements will be made in accordance with our Employment Equity Plan – The Company reserves the right not to interview or appoint applicants and to withdraw the position at any given time. If you do not hear from us within 1 week of the closing date, please consider your application as not successful.”