• CONSERVE CARE CONNECT

Cango Careers: Maintenance Assistant

Posted on Thu January 9, 2020.

CANGO WILDLIFE RANCH HET ‘N VAKANTE POS BESKIKBAAR IN DIE INSTANDHOUDING AFDELING AS INSTANDHOUDING ASSISTENT

Die rol van die Instandhouding Assistent is om behulpsaam te wees in die daaglikse take van die Instandhouding Afdeling

Verantwoordelikhede:

Daaglikse instandhouding, herstel en skoonmaak van die totale perseel insluitend geboue, tuine en grasperke
Die nakom van alle gesondheid en veiligheids reëls
Ondersteun die Instandhouding Bestuurder met enige konstruksie pligte of projekte
Enige ad hoc pligte soos versoek deur bestuur
 

Minimum vereistes:

Graad 10
Ondervinding in bou, loodgieter en konstruksie werk sal voordelig wees
Enige ander ambag ondervinding of kennis sal voordelig wees
Geen kriminele rekord
Goeie algemene gesondheid
Moet naweke, vakansies en publieke vakansie dae kan werk
Afrikaans en Engels kan praat
Geldige bestuurslisensie sal voordelig wees
Moet onafhanklik maar ook in ‘n span kan werk
 

Stuur asseblief jou dekkingsbrief met CV wat 2 verwysings insluit na

die Instandhouding Bestuurder (Errol Tieman) ,  [email protected] OF per hand

 

Sluitings Datum: 16 Januarie 2020  

 

“CANGO WILDLIFE RANCH IS AN EQUAL OPPORTUNITY EMPLOYER - Placements will be made in accordance with our Employment Equity Plan – The Company reserves the right not to interview or appoint applicants and to withdraw the position at any given time. If you do not hear from us within 1 week of the closing date, please consider your application as not successful.”